Saturday, February 18, 2012

Ruth in 'n sak


'n Sekere droogskoonmakery adverteer hulself deur sakke aan deurknoppe te hang. As jy van hul dienste gebruik maak dan kom haal hulle jou wasgoed en laai dit weer af sodra dit klaar is, "gratis". Duidelik het die seuns ander planne vir die seilsak.

No comments:

Post a Comment