Loop die tweetjies by die Co-Op kruidenierswinkel raak en vra toe vir 'n foto. Hulle sit so kiertsregop. Mense wat verbyloop gooi 'n geldjie in die blikkie. Jy hoef nie as jy nie wil nie. Deesdae loop al die Kanadese met "Poppies" op die skouers, self die du-Preez's want Sondag is Remembrance-day. Ek het nou nog nie presies uitgevind wat doe in en uit is nie maar hulle dink aan gestorwe helde en ander tydens die oorlog. Baie belangrik hier rond.
No comments:
Post a Comment