Die seuns en |Mark het Saterdag in Airdrie, net buite Calgary, 'n westryd gespeel. Ek weet nie wat Baseball in Afrikaans is nie, moet seker uitvind. Hulle het half nege hier gery en eers na 4 teruggekom. Baie lekker dag gehad want daar was hope vriende en kennisse.
No comments:
Post a Comment