En nog een: “Net die mens met ’n onfeilbare geheue kan bekostig om te lieg. Dit is min van ons beskore.”
En ’n derde een: “Die man wat sy mantel na die wind draai, sal draai en draai totdat dit hom vasdraai.”
Dan herhaal hy die woorde van sy pa, ook Leon (90): “My pa was destyds ’n onderwyser op Oudtshoorn. Hy het altyd gesê die slim man ken al die paaie, maar die wyse, die regte een.”
No comments:
Post a Comment