Friday, October 28, 2011

Ons motto

Het hierdie motto by HM Swart se laerskool op Bethal gesien(facebook) en gedink, dis fantasties!

LAGlekker

GESELSgenoeg

weesVERDRAAGSAAM

nou is dit ons tuisskool se motto vir die jaar ook.

Monday, October 24, 2011

Ons naweek aktiwiteite - 20 Oktober 2011

Click to play this Smilebox newsletter
Create your own newsletter - Powered by Smilebox
Newsletter customized with Smilebox

Harvest Festival by die Frasers

Ons het elke jaar 'n harvest festival by die Fraser-gesin. Hulle is oorspronklik van Skotland (Don) en Joanne van Nederland. Soos in die meeste gevalle is baie Kanadese eerste of tweede geslag. Hierdie land is 'n mengelmoes van al wat nasie is. Janie se toe hulle burgerskap kry dat daar so 100 mense was waaronder 27 nasies.

Andre Michael email adresse

Hi, almal wat Andre of Michael wil kontak:

Andre - andredp8@gmail.com

Michael - mikesdp8@gmail.com


Tuesday, October 18, 2011

Dubbel Kliek

Dubbel Kliek op 'n foto, dan vergroot al die fotos. Druk escape om weer terug na normaal te keer en siedaar!

Michael












Michael is 'n sonstraal. Hy kan net so vinnig in 'n donker wolkie verander. Hierdie cowboy kan ons almal se koppe vinnig swaai - se nou maar ek en Andre stry, dan is hy die een wat gou-gou die gesprek draai soos hy dink dit moet wees en kort voor lank het almal weer koers. O, ja en onthou om tog nie vir sy kat te lag nie - hy mag dalk vergewe, maar vergeet...., vergeet dit maar.